+27825548983
2014196956@ufs4life.ac.za

Drome & Profesie Werkswinkel – Bloemfontein

ExpiredDrome & Profesie Werkswinkel – Bloemfontein

Event Phone: 0825548983

  • Kaartjies
    2019-07-13
    9:30 am - 1:00 pm

Hiermee nooi ons u uit na ‘n Gratis Drome en Profesie Werkswinkel komende Saterdag. Hierdie geleentheid sal onder andere Drome en Profesie insluit en ook die praktiese uitvoering daarvan. Dit is ons begeerte om die liggaam van Christus op te lei in die 9 Gawes van die Gees. 1 Kor 12.

Daar sal ook profeties bedien word. Net 60 plekke beskikbaar.

Datum: 13 Julie 2019 – Plek: Equitas Kamer 9/Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein

Tyd: 09:30 – 13:00 / Koste: Gratis

Ko├Ârdinate:

-29.110563, 26.188062

Venue:  

Venue Phone: 0825548983

Address:
UFS, Park West, Bloemfontein, 9301, Bloemfontein

No Comments

Add your comment