ExpiredProfesie en Drome aand Bloemfontein
Event Phone: 0825548983
- 2018-04-10
6:30 pm - 8:30 pm
Barbara Claassen is ‘n profeet wat deur die Here geroep is om Sy mense toe te rus om ook sterk in die profetiese te vloei . Sy het in 2006 ‘n 13 episode program oor drome op kykNet aangebied. Sy het ook ‘n slot op radio CCFM en Tygerberg deur die loop van die jaar. Moet nie hierdie geleentheid misloop nie. Slegs beperkte aantal sitplekke beskikbaar.
Ons sal ook profeties bedien.
Venue: Bloemfontein
Venue Phone: 0825548983
Address:17 G.A. Watermeyer st, Langenhovenpark, Bloemfontein
No Comments